Afrikaans is Lekker 2024

Sat. Jun 1, 2024 at 5:30pm MDT
All Ages
23 days away
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
  • Comments
Event Stats
23 days away
All Ages
Event Description
Afrikaans is Lekker 2024

Doors 4:30 PM


Show 5:30 PM


 


Afrikaans is Lekker is terug in 2024 met Jo Black en Refentse. Jo Black is meer as net musiek, dit is ‘n motiverende optrede. Een van die grootste kunstenaars in Suid Afrika. Refentse is 'n Afrikaanse sanger wat in Vereeniging grootgeword het. Hy was 17 toe hy op die sypaadjie van sy ouerhuis in Unitaspark, 'n voorstad van Vereeniging, opgemerk is terwyl hy kitaar gespeel en gesing het. Die res is soos die gesegde geskiedenis.


Kom kuier saam met die twee in Afrikaans. Optrede moontlik gemaak deur Afriforum Wêreldwyd.

Comments
Get Tickets
VisaMasterCardAmerican ExpressDiscoverApple PayGoogle Pay
Venue Details
Map of Venue Location.
MacEwan Hall 402 Collegiate Blvd NW
Calgary, AB T2N 1N4
Join the Conversation

Follow the event with #macewanhall